SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número1A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directions índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    MALIK, P.  e  PRETORIUS, L.. A case study validation of the application of a generalised equation of innovation in complex adaptive systems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.1-20. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-1-1780.

    Hierdie artikel gebruik 'n wiskundige model van innovasie bedoel vir ingewikkelde aanpasbare stelsels om, ex post facto, organisasiewye innovasie ondersoeke by Stanford University Medical Center te ondersoek. Deur gebruik te maak van die meta-vlak en meer gevarieerde bronne van innovasie, soos deur die veralgemeende innovasie-vergelyking geïllustreer, vereis dat gewoonte-patrone in die fisiese, lewensbelangrike-, verstandelike- en integrale-dimensies oorkom moet word. Die eksperimentele werk het gebruik gemaak van raamwerke en sagteware in ooreenstemming met die veralgemeende vergelyking van innovasie in ingewikkelde aanpasbare stelsels om sulke gewoonte-patrone op persoonlike-, span- en departementele vlakke te oorkom. Sodoende is dieper bronne van innovasie toegelaat om na vore te kom.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )