SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 número4 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    PRETORIUS, S.; STEYN, H.  e  BOND-BARNARD, T.J.. Exploring project-related factors that influence leadership styles and their effect on project performance: A conceptual framework. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.4, pp.95-108. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-4-1778.

    Dit word wyd aanvaar dat leiers hulle gedrag by spesifieke situasies moet aanpas sodat die unieke leierskapvereistes wat aan hulle gestel word nagekom kan word. Vertikale, gedeelde en horisontale leierskap style is deesdae op die voorgrond, veral in projekbestuur literatuur. Verskeie faktore speel 'n rol in die bepaling van 'n geskikte balans tussen hierdie leierskapstyle. Die faktore sluit in die tipe projek, die stadium in die projeklewensiklus, die projekbestuurvolwassenheid van die organisasie, en die vlak van vertroue en samewerking tussen mense binne die projek. Hierdie artikel stel 'n konseptuele raamwerk van hierdie faktore voor, terwyl empiriese uitslae in 'n opvolgartikel gerapporteer sal word.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )