SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 número2A hybrid genetic algorithm-neural network approach for pricing cores and remanufactured coresActivity-based costing for vehicle routing problems índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    SOLOMON, N.P.; BESTER, A.  e  MOLL, M.. Diffusion of a quality management system: A case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.2, pp.149-164. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-2-1762.

    Die verspreiding van 'n kwaliteitbestuurstelsel (KBS) om die maatskappy se prestasie te verbeter hang af van die kwaliteit bestuurstrategie. Die doel van Eskom se KBS strategie was om 'n volhoubare gehalte inisiatief deur die hele maatskappy te skep ten einde die kliënt en belanghebbendes se tevredenheid te verbeter. Die doel van hierdie navorsingsprojek is om te bepaal hoe die verspreiding van 'n KBS die elektrisiteitsvoorsieningsbedryf in die Wes-Kaap afdeling van die elektrisiteit sektor in Suid-Afrika kan verbeter. 'n Kwantitatiewe navorsingsmetodologie is in die studie gebruik. Die resultate van 'n meningsopname vraelys was ontleed en gevolgtrekkings is gemaak. Die navorsing bevinding is dat diffusie van 'n KBS verbeter die elektrisiteitsbedryf deur ingesteldhede positief te beïnvloed teenoor die uitdaging van die verkryging van 'n volhoubare langtermyn energievoorsiening; die verbetering van prosesse en praktyke; die kweek van 'n kwaliteit kultuur; en by te dra tot voortdurende verbetering. Terselfdertyd, word sekere hindernisse tot die implementering van 'n volhoubare KBS geïdentifiseer.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )