SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 número2Applying mixed integer programming for green supply chain managementThe scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problems índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    ADEOTI, O.A.  e  OLAOMI, J.O.. Process capability index-based control chart for variables. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.2, pp.28-36. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-2-1353.

    'n Prosesvermoë indeksgebaseerde beheerkaart word voorgestel vir veranderlikes met gebruik van die 'Downton' beramer met 'n gespesifiseerde Cp waarde. Die voorgestelde beheerkaart kan die kwessie rondom die beheer en vermoë gelyktydig aanspreek. 'n Beheerkaartkonstante word ook verskaf om die prosesvermoë indeksgebaseerde beheerkaart te skep. 'n Numeriese voorbeeld word voorgehou om die toepassing van die voorgestelde beheerkaart te illustreer. Die effek van nie-normaliteit word ook bespreek. Die resultaat toon dat die voorgestelde beheerkaart beter vertoon in die monitering en assessering van prosesse en dit elimineer die gewone twee stap prosedure wat in die literatuur gevind word.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )