SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 número2The visibility of engineering research in South Africa, 1975-2005Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloys índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    CRAIG, O.O.; BRENT, A.C.  e  DINTER, F.. Concentrated solar power (CSP) innovation analysis in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.2, pp.14-27. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-2-1640.

    Suid-Afrika het ten doel om 42 persent van sy elektrisiteit uit hernubare energie tegnologie bronne te genereer teen 2030. Gekonsentreerde sonkrag (CSP) is een van die grootste hernubare tegnologie energieë wat reeds geprioritiseer is deur Suid-Afrika, as gevolg van 'n oorvloedige son hulpbron beskikbaar in die streek. Sewe CSP aanlegte is, of word, gebou en drie van hulle is reeds gekoppel aan die nasionale netwerk. Maar die impak van hierdie tegnologie op Suid-Afrikaanse navorsing, ontwikkeling en innovasie is tot dusvêr nie ondersoek nie. Hierdie artikel voer dus 'n ontleding van die CSP tegnologie in Suid-Afrika uit in terme van die bestaande tegnologie aanneming modelle en verspreiding strategieë, wat gebruik word deur die regering en sy agentskappe, om die ontwikkeling en implementering van hierdie tegnologie te verbeter. Dit is bevind dat CSP, in die algemeen, behandel word soos ander hernubare energie tegnologie deur middel van die Hernubare Energie Onafhanklike Krag Verskaffer Aankoop Program (REIPPPP), hoewel 'n tarief plan vir CSP aanlegte van die toekoms wel gemaak is. Geen spesifieke tegnologie diffusie of aanneming model vir CSP is gevind nie, en hierdie artikel ondersoek hoe dit ontwikkel kan word.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )