SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 número1A case study on maximising the profitability of a form fill and seal machine by optimising interruption intervalsPreventive maintenance using Reliability Centred Maintenance (RCM): A case study of a ferrochrome manufacturing company índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    LE ROUX, G.J.  e  VISAGIE, S.E.. A multi-objective approach to the assignment of stock keeping units to unidirectional picking lines. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.190-209. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-1-1615.

    'n Stelsel vir die opmaak van bestellings bestaande uit parallelle eenrigting uitsoeklyne in 'n distribusiesentrum word beskou. Die doelwitte is om die loopafstand van die werkers, die grootste volume van voorraad op 'n uitsoeklyn oor alle uitsoeklyne, die aantal klein pakkette, en die totale koste van laat distribusies te minimeer. Die probleem word geformuleer as 'n meerdoelige veelvuldige rugsakprobleem, maar kan nie in 'n realistiese tyd opgelos word nie. Bevolking-gebaseerde algoritmes, insluitend die kunsmatige by-kolonie-algoritme en genetiese algoritme, is ook geïmplementeer. Al die algoritmes verkry 'n beduidende verbetering op historiese toewysings vir al die doelwitte. Die genetiese algoritme vaar die beste.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )