Serviços Personalizados
Journal
Artigo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
Resumo
DONDOFEMA, R.A.; MATOPE, S. e AKDOGAN, G.. Lean applications: a survey of publications with respect to South African industry . S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.103-113. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/28-1-1660.
Die Suid-Afrikaanse industrie staar hewige globale mededinging vanaf ontwikkelde lande soos Duitsland in die gesig, waarskynlik as gevolg van die aanneming van lenige vervaardigingstegnieke deur die laasgenoemde. Hierdie navorsing is 'n beskouing van die publikasies oor die implementering en aanneming van lenige vervaardiging in Suid-Afrika. Om Suid-Afrika te beoordeel aan die hand van navorsingsuitsette met lenige vervaardiging as die onderwerp, is 'n maatstaf oefening uitgevoer met soortgelyke publikasies in Duitsland in die periode van 2014 tot 2015. Die navorsing lig die gapings so geidentifiseer uit en maak aanbevelings hieroor.












