SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    DIMITROV, D.; BECKER, T.H.; YADROITSEV, I.  e  BOOYSEN, G.. On the impact of different system strategies on the material performance of selective laser melting-manufactured TI6AL4V components. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.184-191. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1664.

    Selektiewe lasersmelting is 'n poeiergebaseerde toevoegingsver-vaardigingsproses wat onlangs wesenlike belangstelling gewek het as gevolg van die vermoë om geometries ingewikkelde metaal komponente te produseer sonder dat daar agteraf verdere behandelinge toegepas moet word. Navorsing oor verskillende skandeerstrategieë en proses parameters en hul invloed op die bereikbare materiaaleienskappe van Ti6Al4V komponente word voorgehou. Die materiaaleienskappe word vergelyk met dié van komponente wat met konvensionele tegnieke vervaardig is. Om die uitset beter te verstaan, word verskille in die bou-strategieë van die stelsels bestudeer en analiseer, om sodoende hul invloed op die gevolglike meganiese- en metallurgiese eienskappe te bepaal.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )