SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    STELZNER, S.G.E.  e  SCHUTTE, C.S.L.. Employee flourishing strategic framework. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.92-109. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1629.

    Hierdie artikel skep 'n voorlopige weergawe van 'n strategiese raamwerk vir die bestuur van werknemerflorering. Florering (Eng. 'flourishing'), is 'n begrip uit die positiewe sielkunde wat ervaring van 'die goeie lewe' omskryf. Florering in die werksplek is tot voordeel van beide werknemers en werkgewers. Werknemers word gemotiveer om die onderneming te onderhou en uit te bou. Op hierdie manier is 'werknemerflorering' 'n strategie vir die onderneming se langtermyn prestasie, 'n sleutel aspek vir bedryfsingenieurwese. Die raamwerk omvat 'n stelselbenadering en inkorporeer literatuur uit verskeie kennisgebiede, insluitende organisatoriese gedrag, en menslike hulpbronbestuur. 'n Proses word daar gestel wat ondernemings van die nodige toerusting en kennis vir die bestuur van werknemerflorering te voorsien..

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )