Serviços Personalizados
Journal
Artigo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
Resumo
BAUTISTA-SANTOS, H. et al. A fuzzy expert system for the integration of collaborative supply chains. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.234-250. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/27-2-1241.
Die integrasie van voorsieningskettings is deesdae 'n omvattende strategie vir baie organisasies, omdat dit hulle toelaat om kliëntediens te verbeter. Die ontwerp en implementering van 'n wasige ekspertstelsel word voorgehou. 'n Statisties gevalideerde meetinstrument wat met 'n wiskundige model geformuleer is, is ontwerp om die wasige ekspertstelsel te implementeer. Dié meetinstrument is in 44 klein, medium en groot Meksikaanse ondernemings toegepas om hulle integrasievlak te bepaal. Spesifieke aksies, gegrond op die resultate, is aanbeveel om die integrasievlak te verbeter.











