SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número2Managing risk for success in a South African engineering and construction project environmentPareto optimal solutions for multi-objective generalized assignment problem índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    EBRAHIM, Z.  e  PIETERSE, J.J.. A strategy to tailor performance interventions based on the nature of organisational maturity of south manufacturing firms. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.81-94. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-2-1328.

    Die Suid-Afrikaanse motor komponent vervaardigingsektor staar huidiglik wêreldwye druk in die gesig om mededingend te bly. Prestasieverbeterings ingrypings word dikwels ontplooi in vervaardigingsmaatskappye met die doel om mededingendheid te verbeter. Die baie mislukkings van hierdie verbeterings ingrypings behoort in ag geneem te word wanneer dit kom by die ontwikkeling van die program strategie vir implementering. Oorweging moet gegee word aan maatskappye se volwassenheid en huidige prestasie wanneer daar oorweeg word watter prestasie verbetering ingryping geselekteer moet word. Hierdie navorsing se doelwit was om die rol van die maatskappy se volwassenheid veranderlikes vas te stel met betrekking tot die geintegreerde prestasie verbeterings ingryping wat organisatoriese volwassenheid en prestasie ontwikkel.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )