SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número1Development of a more applied version of coherency called 'sensible coherency' for assessment of financial risk measuresA case study on maximising the profitability of a form fill and seal machine by optimising interruption intervals índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

SPASOJEVIć BRKIć, V. et al. Reduction of production cycle time by optimising production and non-production components of time in the metalworking industry: A case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.1, pp.178-191. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-1-969.

Die produksiesiklustyd, 'n baie belangrike ekonomiese aanwyser vir die vries van bestaande bates, behels die tyd benodig om 'n eenheid (of 'n reeks eenhede) te vervaardig, van die begin van produksie tot die stoor van die eenheid. Tog word die produksie-siklustyd selde in die literatuur bespreek. Hierdie artikel ondersoek die opname- en beheermetode van die produksiesiklustyd van komponente in die metaalwerkindustrie, met die doel om dit te verkort. Komponente word gegroepeer deur middel van faktor-ontleding in produksie en nie-produksie komponente, dit word waargeneem deur 'n aangepaste huidige waarnemingsmetode, en hanteer as 'n proses waarvan die effektiwiteit met beheerkaarte gemonitor is. Die opname is gebaseer op 1576 waarnemings by 'n Serwiese vervaardiger van elektriese en elektroniese voertuig-onderdele. Die 2012 resultate, wanneer dit met dié van 2011 vergelyk word, dui aan dat die produksiesiklustyd met 93 minute, of te wel 28.53 persent, verminder het. Die vervaardigingstyd is met 46 minute, dit is 19.17 persent, verkort. Die resultate toon empiriese bevindings wat insig in etlike bestuurskwessies, rakende beleggingsbesluite in produkspesifieke siklustyd verbeteringe en prosesherontwerpe, gee.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons