SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número1Forecasting new product salesDevelopment of a more applied version of coherency called 'sensible coherency' for assessment of financial risk measures índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    VAN DER LINDE, J.  e  STEYN, H.. The effect of a Project Management Office on project and organisational performance: A case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.1, pp.151-161. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-1-1114.

    Projekbestuurkantore (PKe) word geskep en ontvang mandate vir verskillende redes wat bepaal word deur die spesifieke behoeftes van die gasheer maatskappy. As gevolg van die verskille in mandate en funksies van PKe, bestaan daar tans geen algemeen aanvaarde metode om die waarde van 'n PM te bepaal nie. Deur die studie van 'n geval van 'n- organisasie wat onlangs 'n PK geïmplementeer het, bied hierdie artikel insig oor maniere waarop die waarde van 'n PK bepaal kan word. Drie nuwe metodes vir bepaling van die waarde van 'n PK word voorgestel.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )