SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    VON LEIPZIG, K.  e  DIMITROV, D.. Cluster development in the SA tooling industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.110-124. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/26-3-946.

    Hierdie artikel kyk in die algemeen na die beginsel van groeperingsnetwerk, gebaseer op navorsing en ondervinding van die beginsel in verskillende lande en streke, en 'n analise van die faktore wat kan lei tot sukses of wat moontlik bydra tot falings met spesifieke groeperingsnetwerk inisiatiewe. Gebaseer daarop word die voorwaardes vir die daarstelling van so 'n groeperingsnetwerk bespreek. Van die inisiatiewe in Suid-Afrika, spesifiek in die gereedskap en passtuk vervaardigingsindustrie, word bespreek. Deur 'n ondersoek word sterk en swak punte van individuele gereedskapmakers analiseer, en afleidings word gemaak oor die stand van die industrie in Suid-Afrika oor die algemeen. Met die afleiding en deur middel van gestruktureerde onderhoude met individuele gereedskap werkswinkel-eienaars, word probleme in die totstandbrenging van 'n Suid-Afrikaanse gereedskap groepering ondersoek, en spesifieke areas wat verdere analise nodig het, uitgelig.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )