SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número2A hybrid genetic algorithm-neural network approach for pricing cores and remanufactured coresActivity-based costing for vehicle routing problems índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    ADAMU, M.O.  e  ADEWUMI, A.. Comparing the performance of different meta-heuristics for unweighted parallel machine scheduling. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.2, pp.143-157. ISSN 2224-7890.

    Die minimering van vroeë en trae take op identiese parallelle masjien met behulp van die gepaste gleufskeduleringsprobleem word oorweeg. Die probleem is nie-deterministies polinomiese tyd volledig en die vind van 'n optimale oplossing is dus onwaarskynlik. Drie meta-heuristieke en hul hibriede word voorgestel en uitgebreide berekeningseksperimente word uitgevoer. Die doel van hierdie artikel is om die vertoning van hierdie meta-heuristieke en hul hibriede met mekaar te vergelyk om sodoende die beste te identifiseer. Gedetaileerde vergelykende toetse is ook uitgevoer om die verskillende heuristieke te ondersoek; daar is gevind dat die gesimuleerde uitgloei hibried die beste resultaat lewer.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )