SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número2New heuristics for minimising total completion time and the number of tardy jobs criteria on a single machine with release timeA hybrid genetic algorithm-neural network approach for pricing cores and remanufactured cores índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    HO, Y.-L.. Application of a system dynamics model to improve the performance of make-to-order production. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.2, pp.115-127. ISSN 2224-7890.

    'n Stelseldinamika model van 'n vervaardig-op-bestelling proses word gestel en die sleutelfaktore vir proses verbetering word bespreek. Die voorgestelde sisteem kan in drie subsisteme verdeel word, naamlik inkomste/koste, bestelling/produksie en menslike hulpbronne. Die tydsverloop tussen die kliëntevereiste, produksievereiste, bestelling hoeveelheid, materiaalvereiste en voorraad word in 'n praktiese toepassing oorweeg. Verder word daar gekyk na hoe die siklustyd affekteer word deur die menslike hulpbron insette, hoe eenheidsvervoerkoste deur afleweringshoeveelheid beïnvloed word en hoe eenheidstekortkoste deur die hoeveelheid stoorspasie beïnvloed word. Die produksiekapasiteit, -opbrengs en bergkoste benodig om praktiese vereistes te bevredig word oorweeg. A simulasie gebaseerde benadering tot vervaardig-op-bestelling produksie word voorgehou. Die simulasie resultate toon dat die tekort die belangrikste faktor is wat die materiaalvervangingsbeleid beïnvloed. Alhoewel verhoogde produksiekapasiteit tot 'n verminderde tekort lei, speel dit nie 'n beduidende rol nie. 'n Sensitiwiteitsanalise van die materiaalvervangingsbeleid is gedoen om die beste beleid voor te stel. Die stelseldinamika model word ook gebruik om vinnig veranderinge in die stelselgedrag te simuleer - dit gee 'n organisasie genoeg tyd om op onvoorspelde situasies wat hulself voor doen te reageer en te oorkom.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )