SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número1Hybrid supply chains in emerging markets: The case of the Mexican auto industry índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    MATTHEWS, J.  e  VISAGIE, S.E.. Assignment of stock keeping units to parallel unidirectional picking. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.235-251. ISSN 2224-7890.

    'n Stelsel vir die samestelling van bestellings wat uit 'n aantal parallelle, eenrigting uitsoeklyne bestaan, word ondersoek. Voorraadeenhede wat in distribusies gegroepeer word, word op 'n daaglikse basis in opmaaklyne toegewys. 'n Wiskundige programmeringsformulering en verslappings daarvan word aangebied. 'n Gulsige invoegings-en 'n gefaseerde gulsige invoegingsheuristiek word voorgestel om die probleem in 'n prakties uitvoerbare tyd op te los vir alle toetsgevalle. Die stapafstand van die werkers wat bestellings opmaak kon met ongeveer 22 persent verbeter word in vergelyking met die huidige benadering, maar daar was 'n toename in produkhantering en operasionele risiko.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )