SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número1Proposed business process improvement model with integrated customer experience managementDevelopment of a project management methodology for the consulting engineering industry índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    VAN DER MERWE, C.; VAN RENSBURG, A.  e  SCHUTTE, C.S.L.. An engineering approach to an integrated value proposition design framework. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.59-74. ISSN 2224-7890.

    Die bestuur van produkte se lewensiklusse kan vele probleme veroorsaak wat gepaard gaan met die kwaliteit van produkte en die verlengde tydperk om produkte in 'n mark vry te stel. Hierdie artikel stel 'n geïntegreerde waarde-stelling raamwerk voor wat die fokus van die produk lewensiklus bestuursproses skuif van 'n produk-gesentreerde fokus na 'n kliënt-gesentreerde fokus, deur gebruik te maak van goeie ingenieurs praktyke soos gevind in die stelselsingenieurswese dissipline. Die raamwerk kombineer stelselingenieurswese praktyke met metodes soos die 'Refined Kano' model, die 'Blue Ocean' strategie en die 'Generalised Bass' model. Daardeur stel die raamwerk die organisasie in staat om hulle produkte en dienste se kwaliteit te verbeter, en terselfde tyd die produk vrystellings tydperk te verkort.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )