SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    PIETERS, I.J.; LOTZ, M.  e  BRENT, A.C.. Investigating the financial close of projects within the South African Renewable Energy Independent Power Producer Procurement Programme. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.3, pp.57-68. ISSN 2224-7890.

    Suid-Afrika kan in die nabye toekoms 'n tekort aan elektrisiteit opwekkingsvermoë ervaar. Die regering se onafhanklike kragopwekkers groenkrag-aankoopprogram - of te wel die REIPPPP - speel 'n belangrike rol in die skep van opwekkingsvermoë om aan toekomstige aanvraag vereistes te voldoen. Hierdie navorsing het primer gefokus op die identifisering van die probleme wat ondervind is deur projekte in die program - spesifiek met finansiële sluiting. Dié navorsing toon dat daar 'n goeie korrelasie tussen die vereistes van die regering - in die navrae na voorstelle - en dié van finansierders is. Verskeie probleme het vertragings in finansiële sluiting van projekte veroorsaak. Tog dui respondente van hierdie studie aan dat die program goed deurdag is en dat verskeie probleme suksesvol aangespreek word.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês