SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 número2Quantifying suppliers' product quality: An exploratory product audit methodReconfigurable product routing and control for mass customisation manufacturing índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    SNYMAN, H.A.; KENNON, D.; SCHUTTE, C.S.L.  e  VON LEIPZIG, K.. A strategic frameworrk to utilise venture capital funding to develop manufacturing SMEs in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.2, pp.161-181. ISSN 2224-7890.

    SMEs dra betekenisvol by tot die nasionale BBP en werkskepping in die private sektor, maar SMEs sukkel om toegang te kry tot befondsing wat nodig is vir groei en volhoubaarheid. Waagkapitaal kan die nodige befondsing verskaf, maar SMEs benodig kennis van die besigheidswaarde kurwe, wat deur beleggers gebruik word om die risiko-opbrengs van 'n belegging te assesseer. Strategieë moet oordra hoe die besigheidsmodel die strategiese intensie gaan aflewer. 'n Raamwerk word voorgestel waardeur die SME 'n strategie kan ontwikkel wat belyn is met die vereistes van beleggers. As gevallestudie word die raamwerk toegepas op die plaaslike gereedskap sektor.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )