SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 número1A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directions índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    VAN WYK, R.J.. Technology-conversant management education: Introducing a new discipline. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.1, pp.1-13. ISSN 2224-7890.

    In die eerste kwartaal van 2013 het die Departement Berdyfsingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch 'n nuwe akademiese module geloods, te wete Strategiese Tegnologie Analise (STA). Dit is as keusevak in die graad in M.Sc. in Ingenieursbestuur en M.Ing. in Bedryfsingenieurswese, aangebied. STA, beskou tegnologie as 'n kennisgebied in eie reg, konsentreer op die inherente eienskappe van tegnologie, en verken die natuurlike orde daarvan. Die leierskap van die Department wou vasstel of die plasing van so 'n module, in 'n leerplan vir ingenieurs- en tegnologiebestuur, akademiese voordele inhou. Die module was goed ontvang. Dit het bygedra tot groter insae in tegnologiese posisionering - d.w.s. die afstemming van ondernemingstrategie op nuwe geleenthede in die spektrum van tegnologieë. Hierdie artikel beskryf die agtergrond vir die besluit, die geskiedenis van STA, die onderliggende struktuur van die vak, en die gebruik daarvan in professionele praktyk. Daarna verken die artikel die verspreiding van hierdie kennis in verskeie opleidingsomgewings wat onderrig verskaf in tegnologies-kundige bestuur.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )