SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    JANACKOVIC, G.L.; SAVIC, S.M.  e  STANKOVIC, M.S.. Selection and ranking of occupational safety indicators based on fuzzy AHP: A case study in road construction companies. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.175-189. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING Hierdie artikel toon die faktore, prestasies en aanwysers van beroepsveiligheid en 'n metode om beroepsveiligheid aanwysers te kies en te rangskik. Die rangskikking van beroepsveiligheid aanwysers is gegrond op die deskundige evaluasie metode en die wasige analitiese hiërargie proses. 'n Gevalle studie is geloods op padkonstruksie maatskappye in Serwië. Die sleutel veiligheidsprestasieaanwysers is geïdentifiseer en rangskik volgens die resultate van 'n opname onder deskundiges wat die beroepsveiligheid risiko's in hierdie maatskappye assesseer. Die gevalle studie het bevestig dat organisatoriesefaktore 'n daadwerklike effek op die gehalte van die beroepsveiligheid bestuurstelsel in Serwiese padkonstruksie maatskappye het.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )