Serviços Personalizados
Journal
Artigo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
Resumo
CHIEN-CHUNG, Lee. Optimisation of make-to-order production for multiple-line production. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.139-149. ISSN 2224-7890.
OPSOMMING Die navorsing handel oor multi-lyn vervaardiging wat bedryf moet word vir 'n gegewe produksietempo, produksietyd, opbrengs, houkoste, vervaardigingskoste, voorbereidingskoste, tekortkoste en afleweringstyd. Die sisteemmodel het ten doel maksimering van wins deur gemaklik gebruik te maak van die metode van swermoptimisering. Die model is nie-lineêr, gebruikersvriendelik en wyd aanpasbaar via verandering van parameters.











