SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    MUNGANI, D.S.  e  VISSER, J.K.. Maintenance approaches for different production methods. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.1-13. ISSN 2224-7890.

    OPSOMMING Verskeie produksiemetodes word deur die industrie gebruik om 'n wye verskeidenheid produkte te vervaardig wat deur die industrie en verbruikers benodig word. Die aard van 'n produk bepaal watter produksiemetode die meeste koste-effektief is. Kontinue prosesse word gewoonlik gebruik vir die vervaardiging van groot volumes gasse of vloeistowwe. Enkelladingsprosesse word dikwels gebruik om klein hoeveelhede van 'n produk te vervaardig, bv. farmaseutiese produkte. Hierdie artikel bespreek 'n projek wat uitgevoer is om die verwantskap tussen instandhoudingsbenaderings en produksiemetodes te bepaal. 'n Meningsopname is gedoen om te bepaal tot watter mate drie benaderings -betroubaarheidgebaseerde instandhouding (RCM), totale produktiewe instandhouding (TPM) en besigheidgebaseerde instandhouding (BCM) - gebruik kan word vir drie alternatiewe produksiemetodes, naamlik kontinue prosesse, enkelladings prosesse, en die produksielyn metode.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )