SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 número2How to control process variability more effectively: The case of a B-complex vitamin production process índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    DE JONGH, E.  e  BOTHA, G.J.. An operations research and simulation-based study on improving the efficiency of a slurry drying tower. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.2, pp.196-213. ISSN 2224-7890.

    Hierdie navorsing handel oor 'n aangeleentheid wat verband hou met die aktiwiteite van 'n onderneming wat waspoeiers vervaardig. Daar word gepoog om die rendement van 'n verhittingsoond wat lug verhit vir die droging van poeier te verbeter. Die drogingsproses vind plaas deur viskeuse bry te droog tot poeier, wat gebruik kan word as bestanddeel van gewone waspoeier. Hierdie artikel beoog om produktiwiteit en wins van die proses te verhoog deur 'n operasionele navorsingsbenadering toe te pas wat gebruik maak van 'n boeket van toepaslike programmatuur soos o.a. SNOPT ("sparse non-linear optimizer") en Matlab. 'n voorgestelde oplossing is verkry deur van die bogenoemde metodes gebruik te maak, die oplossing beoog om die hoeveelheid oop spasies tussen die viskeuse bry en ook die oorvleueling van die viskeuse bry in die verhittingsoond te balanseer. Dit word bereik deur die optimale posisies te verkry vir die boonste 24 lansiere. Die onderste laag lansiere word geposisioneer in die areas waar die grootste oorvleueling plaasvind. Hierdie verbeterings het 'n positiewe impak op die hoeveelheid gas wat in die verhittingsoond gebrand word.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )