SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 número2The role of relationship management in the successful outsourcing of maintenanceNew heuristics for minimising total completion time and the number of tardy jobs criteria on a single machine with release time índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    KUMAR, K. Senthil; SENTHILKUMAAR, J.S.  e  SRINIVASAN, A.. Reducing surface roughness by optimising the turning parameters. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.2, pp.78-87. ISSN 2224-7890.

    In die huidige produksieomgewing wil vervaardigers die goedkoopste gehalte gemasjineerde komponente bekom om in die mark mee te ding. 'n Gehalte-oppervlakafwerking word verlang vir die behoorlike werking van die geproduseerde onderdele. Die oppervlakafwerking word beïnvloed deur voertempo, snydiepte en vele ander masjineringsparameters. In hierdie artikel word die Taguchi-metode, 'n kragtige benadering om met die oog op gehalte te optimiseer, gebruik om die optimale masjineringsparameters vir draaiwerk te bepaal. 'n Ortogonale reeks, die sein-tot-ruis-verhouding en die analise van die variansie word gebruik om die masjineringseienskappe van superdupleks vlekvryestaal stawe, wat met onbedekte karbiedsnybeitels gemasjineer word, te ondersoek. Die invloed van masjineringsparameters op die oppervlakgrofheid is so gevind. Toetse onder optimale toestande is geloods om te bevestig dat die eksperimentele resultate met die voorspelde waardes ooreenstem.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )