SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 número1The discrete time, cost and quality trade-off problem in project scheduling: An efficient solution method based on CellDE algorithmPlanning empty container relocations under uncertainty índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    CHEN, Chi-Hua; LO, Chi-Chun  e  LIN, Hui-Fei. The analysis of speed-reporting rates from a cellular network based on a fingerprint-positioning algorithm. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.1, pp.98-106. ISSN 2224-7890.

    Die versamel van werklike, intydse verkeersinligting is 'n belangrike deel van intelligente vervoersisteme. In die besonder het sellulêre bewegende voertuigdata tegnologie toenemend algemeen en populêr geword vir die meting en vooruitskatting van intydse verkeersinligting. Dit word gebaseer op die anonieme monsterneming van die posisie van seltelefone. Hierdie artikel hou 'n analitiese model voor vir die ontleding van die tempo waarteen snelheid gerapporteer word soos gebaseer op die kommunikasiegedrag, verkeerstoestande en twee opeenvolgende vingerafdruk posisioneringsliggings van die oproep aankoms- en voltooiingseine soos ontvang vir dieselfde oproep - om sodoende die tegnologie te evaluaeer vir uitvoerbaarheid.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )