SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    DAVRAJH, S.; BRIGHT, G.  e  STOPFORTH, R.. Modular research equipment for on-line inspection in advanced manufacturing systems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.103-118. ISSN 2224-7890.

    Die belangrikheid van inspeksieprosesse verhoog wannneer onderdele met hoë vlakke van kliëntinsette vervaardig word. Hierdie prosesse moet aanpas by variasies in belangrike produkeienskappe. Massadoelmaking en herkonfigureerbare vervaardinging word tans nagevors as 'n moontlike manier om hoë vlakke van kliëntinsette te hanteer. Hierdie artikel hou die navorsing en ontwikkeling van modulêre inspeksietoerusting voor wat ontwikkel is om aan die "op-die-lyn"-gehaltevereistes van massadoelmaking en herkonfigureerbarre vervaardigingsomgewings te voldoen. Gesimuleerde resultate is geanaliseer vir toepassing in 'n industriële omgewing. Die implementering van die toerusting in Suid-Afrika word kortliks bespreek. Die navorsing toon dat vervaardigers slegs hoef te belê in die nodige toerusting-konfigurasies wanneer dit benodig word vir "op-die-lyn"-inspeksie.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )