SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    KOTZE, R.L.M.  e  VISSER, J.K.. An analysis of maintenance performance systems in the South African mining industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.13-29. ISSN 2224-7890.

    Die meting van prestasie is 'n noodsaaklike deel van die bestuursproses. Die beplannings-funksie defineer normaalweg die doelwitte vir die organisasie of divisie van die organisasie. Die beheerfunksie monitor die prestasie en bepaal of korrektiewe aksie nodig is wanneer die werklike prestasie noemenswaardig afwyk van die beplande prestasie. Prestasiemeting in instandhouding is dus noodsaaklik om te verseker dat die doelwitte vir die instand-houdingsafdeling bereik word en dat instandhouding waarde toevoeg vir die organisasie. Hierdie artikel bespreek die resultate van 'n projek wat verskeie aspekte van die prestasiestelsel van 'n aantal mynmaatskappye in Suid-Afrika ondersoek het. Die vernaamste bevinding van die projek is dat prestasiebestuur in instandhouding nog nie ten volle benut word deur verskeie mynmaatskappye in die mynbou-industrie nie.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )