SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 número2Effect of cereal binder, moisture, and clay contents on the functional properties of clay-bonded core and moulding sands índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    MODI, Y.K.; DE BEER, D.J.  e  AGRAWAL, S.. Physical modelling of terrain directly from surfer grid and ARC/INFO ASCII data formats. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.230-241. ISSN 2224-7890.

    Laagvervaardigingstegnologie word gebruik om fisiese modelle van terreine vanaf GIS oppervlakdata te maak. Daar is gepoog om verskeie ander GIS lêerformate, soos die Surfer rooster en die ARC/INFO ASCII rooster, te verstaan. Die oppervlak van die terrein in hierdie lêerformate is omgeskakel in 'n STL lêerformaat wat geskik is vir laagvervaardiging. Verder is die STL oppervlak omgeskakel in 'n 3D model deur die kante en die basis te modelleer. In hierdie artikel is die terreinmodelleringswerk uitgebrei na verskeie ander algemeen gebruikte GIS lêerformate. Terreinmodelle kan so geskep word in korter tyd en teen laer koste, terwyl komplekse geometrieë van terreine met gemak en groot akkuraatheid geskep kan word.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )