SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 número2Managing risk for success in a South African engineering and construction project environmentPareto optimal solutions for multi-objective generalized assignment problem índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    VASILJEVIC, D.  e  CVETIC, B.. Towards a new conceptual framework of e-maintenance. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.73-83. ISSN 2224-7890.

    Die doelwit van hierdie artikel is om 'n konseptuele raamwerk vir e-instandhouding gebaseer op 'n hibriede stelselbenadering te ontwerp. Daarna word die eienskape van die stelsel ontleed asook die effek daarvan op instandhouding en ondernemingsprestasie. Die interaktiewe elektroniese tegniese handleiding is 'n erkende hulpmiddel e-leerhulpmiddel. Die belangrikste voordele van die ontwikkelde raamwerk behels 'n geoutomatiseerde proses vir datavaslegging, die byhou van data, verminderde data-oortolligheid en doelgemaakte verslagdoening. Die voorgestelde konseptuele raamwerk is toepaslik vir instandhoudings- en logistieke ingenieurs wat e-instandhouding wil ontwikkel vir industriële toepassings.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )