SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 número2A location-inventory model including delivery delay cost and capacity constraints in a stochastic distribution networkThe role of relationship management in the successful outsourcing of maintenance índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    VAN DYK, L.  e  SCHUTTE, C.S.L.. Development of a maturity model for telemedicine. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.61-72. ISSN 2224-7890.

    Die Suid Afrikaanse Nasionale Departement van Gesondheid het reeds meer as 'n dekade gelede die voordeel besef wat inligtings- en kommunikasietegnologie kan bied ten opsigte van die lewering van gesondheidsorg in afgeleë gebiede. Ten spyte van ruim befondsing en bewese tegnologie, is daar egter min volgehoue telegeneeskundedienste in die publieke gesondheidstelsel van Suid Afrika. Die doel van hierdie artikel is om 'n volwassenheids-model te ontwikkel wat gebruik kan word om die vermoë van 'n gesondheidstelsel te bepaal en bestuur, ten einde telegeneeskunde loodsprojekte vol te hou. Die geldigheid van hierdie telegeneeskunde volwassenheidsmodel (TMMM) is getoets binne konteks van die publieke gesondheidsektor van Suid Afrika.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )