SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 número2The scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problemsManaging risk for success in a South African engineering and construction project environment índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    SMITH, C.J. et al. System of systems engineering: the link between operational needs and system requirements. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.47-60. ISSN 2224-7890.

    Tendense in die ontwikkeling van militêre vermoë wêreldwyd neig na die toepassing van vermoë-gebaseerde beplanning ter ondersteuning van tradisionele stelselingenieurswese metodologieë. Die proses in weermagte wêreldwyd blyk ontoereikend te wees, gegewe die gaping tussen die beplande stelsels en die bewese oplossings [15], [18]. Smith en Oosthuizen [1] het getoon dat die vermoëlewensiklus en stelsellewensiklus saamgebring kan word deur die aanwending van stelsel-van-stelsels ingenieurswese metodologieë, insluitend gesamentlike konsepontwikkeling en eksperimentering, gesamentlike argitektuurbestuur, gesamentlike kennisbestuur, en gesamentlike operasionele magsaanwending. Daarstelling van naspeurbaarheid tussen beplande vermoë en stelselbehoeftestellings in die vermoë dekomposisieproses, is die uitdaging. Die outeurs stel 'n vermoë-dekomposisieproses voor wat hierdie uitdaging aanspreek.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )