SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 número1A case study on maximising the profitability of a form fill and seal machine by optimising interruption intervalsPreventive maintenance using Reliability Centred Maintenance (RCM): A case study of a ferrochrome manufacturing company índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    SHIROUYEHZAD, Hadi; HOSSEINZADEH LOTFI, F.; ARYANEZHAD, Mir. B.  e  DABESTANI, Reza. A data envelopment analysis approach for measuring the efficiency of employees: a case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.191-201. ISSN 2224-7890.

    Menslike-hulpbronbestuur speel 'n al belangriker rol in die sukses van 'n onderneming. Gevolglik het talle ondernemings besef dat menslike-hulpbronbestuur en werkverrigting 'n mededingende voordeel kan bied. Die doel van hierdie studie is om 'n praktiese model vir die assessering van werknemers se doeltreffendheid bekend te stel. 'n Model, wat verband hou met die 'data envelopment analysis (DEA)'-benadering, is ontwikkel om die doeltreffendheid te bereken. Fisiese werkomstandighede, salaris, verantwoordelikhede toegewys en die werklading word beskou as die belangrikste faktore wat werknemer-doeltreffendheid kan beinvloed. Die Anderson-Petersen-model en 'n bondige statistiese analise is gebruik om werknemers te rangskik om sodoende hul doeltreffendheidswaarde te analiseer, gebaseer op demografiese kenmerke. Die studie bevestig dat fisiese werks-omstandighede en die verbintenis van die organisasie die belangrikste faktore is wat werknemers doeltreffendheid beinvloed.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )