SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 número1Planning empty container relocations under uncertaintyTwo-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodity índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    ZARE MEHRJERDI, Y.. Measuring the leanness of suppliers using principal component analysis technique. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.130-138. ISSN 2224-7890.

    Lenige voorsieningsbestuur ("lean supply chain management") is 'n tegniek wat bestuur in staat stel om koste te verminder en gehalte te verbeter. Dit fokus op die vermindering van vermorsing op elke stadium van die voorsieningsketting en word afgelei van ratse vervaardiging ("agile production"). Hierdie navorsing poog om leweransiers in 'n motorbedryf te beoordeel aan die hand van die konsep van vervaardigingslenigheid ("production leanness"). Die navorsing fokus op leweransiers van 'n maatskappy genaamd Touse-Omron Naein. 'n Literatuurstudie aangaande lenigheid het gelei tot die klassifikasie van kriteria in tien dimensies en 76 faktore. 'n Vraelys is gebruik om die data te versamel en die leweransiers is in rangvolgorde geplaas aan die hand van die PCA-tegniek.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )