SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 número1The discrete time, cost and quality trade-off problem in project scheduling: An efficient solution method based on CellDE algorithmPlanning empty container relocations under uncertainty índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    MATOPE, S.; VAN DER MERWE, A.F.  e  RABINOVICH, Y.I.. Micro-material handling, employing e-beam coatings of copper and silver. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.114-121. ISSN 2224-7890.

    Van der Waalskragte en ander bindingskragte hou steeds groot uitdagings in vir mikro-materiaalhantering. As gevolg van hierdie bindingskragte stel meganiese gryptoerusting nie die mikro-partikels vry nie. Hierdie artikel ondersoek hoe die Van der Waalskragte gebruik kan word vir die mikro-materiaalhanteringsproses deur die gebruik van oppervlakgrofheid gegenereer deur 'n e-straal-laagbedekking van koper en silwer op silikon. 'n Atoomkrag mikroskoop, model Asylum MFP 3 D-Bio met weergawe 6.22A programmatuur, is gebruik om die kragte deur die oppervlakke uitgeoefen te meet. Daar is gevind dat 'n silwer laag-bedekking met 'n oppervlakgrofheid van 1.41nm wortel-gemiddelde-kwadraat (wgk) die hoogste Van der Waalskrag uitoefen, gevolg deur 'n koper laagbedekking met 'n oppervlakgrofheid van 2.72nm wgk; 'n koper laagbedekking met 'n grofheid van 217nm wgk het die kleinste krag uitgeoefen. Dit impliseer dat, vir 'n betroubare mikro-materiaalhantering-sisteem, hierdie laagbedekkings geskik is vir die interaktiewe oppervlakke van die plasings-posisie, die mikro-gryper en die optelposisie.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )