SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 número2Effect of cereal binder, moisture, and clay contents on the functional properties of clay-bonded core and moulding sands índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    MOSTAFAEIPOUR, A. et al. Value engineering analysis appraisal for farm management: A case study of pistachio farms. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.204-215. ISSN 2224-7890.

    Waarde-Ingenieurswese (WI) word reeds doeltreffend toegepas op verskeie gebiede. Die resultate is sodanig bemoedigend dat maatskappye WI aanvaar as 'n hulpmiddel vir kosteverlaging sowel as vir die verbetering van kwaliteit van opbrengs en stroombelyning van prosesse. Die artikel poog om die toepassing van WI op die landbou van Iran na vore te bring. Dit toon dat onnodige verbouingskoste verlaag word met die implementering van WI. Talle ander faktore wat ook bydra tot ondoeltreffende gebruik van hulpbronne word ook deur WI aangespreek. Die Yazd-provinsie van Iran word in die artikel bestudeer. Ten einde die verbouingsproses van pistasieneute meer doeltreffend te maak moet wanbestuur en probleme van landboubestuur aangespreek word. Die hoofdoelwit van die artikel is om die konsep van WI bekend te stel en die toepassing daarvan op pistasieboerderye uit te lig. Die resultate dui op die gebruik van "Indian Neem" plaagbestrydingsmiddel aangesien dit ekonomies vatbaar en omgewingsvriendelik is.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )