SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 número1Project activity analysis without the network modelA model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturer índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    STOPFORTH, R.; BRIGHT, G.; DAVRAJH, S.  e  WALKER, A.. Improved communication between manufacturing robots. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.1, pp.99-108. ISSN 2224-7890.

    Kommunikasie tussen vervaardigingsrobotte en outonome voertuie in 'n industriële omgewing is belangrik, aangesien opdragte en inligting krities is vir kommunikasie tussen die beheerstasie en die robotstasie. Inligting word benodig tussen verskillende vervaardigingsrobotte vir optimale werkverrigting en toewyding aan take in die omgewing. Mislukte kommunikasie mag veroorsaak dat robotte 'n veiligheidsrisiko word of veroorsaak dat onnodige take verrig word. Hierdie artikel toon hoe kommunikasie verbeter is deur die gebruik van die "robotika-kommunikasie-protokol" en 'n uitbreiding van die protokol.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )