Serviços Personalizados
Journal
Artigo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
Resumo
RAMPHAL, R.R.. The performance of South African shared services. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.1, pp.45-54. ISSN 2224-7890.
Baie Suid-Afrikaanse maatskappye maak toenemend gebruik van die 'shared services'-metodologie omdat die struktuur daarvan kan lei tot 'n afname in operasionele koste, verbeterde besigheidseffektiwiteit, en verhoogde diensgehalte in internasionale maatskappye. n Doktorale studie oor 'shared services' in Suid-Afrikaanse maatskappye wys daarop dat individuele besigheidseenheidsbestuurders nie n positiewe belewenis het met 'shared services' nie. Hierdie artikel verwys na dié studie, en stel voor dat 'n meer omvangryke navorsingsprojek onderneem word om die bevindinge te staaf, sowel as om die redes vir swak prestasie te ondersoek.












