SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    GEEKIE, A.  e  STEYN, H.. Buffer sizing for the critical chain project management method. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.1, pp.73-88. ISSN 2224-7890.

    Metodes vir groottebepaling van projek- en saamvloeibuffers vir kritieke-ketting projekbestuur word ondersoek. Eksperimente dui daarop dat - in die afwesigheid van onewewigtigheid, en vir sekere tipes onewewigtigheid - bufferverbruik onafhanklik is van die gemiddelde lengte van 'n ketting. Oor die algemeen veroorsaak die metode van buffergrootte - gelyk aan 50% van die langste pad wat tot die buffer lei - onnodige groot buffers. Buffers bepaal met die metode van die vierkantswortel van die som van kwadrate, vaar goed in die afwesigheid van onewewigtigheid, maar vaar onaanvaarbaar swak wanneer onewewigtigheid teenwoordig is. 'n Nuwe metode vir die bepaling van buffergrootte word voorgestel.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )