SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número especial índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Lexikos

    versão On-line ISSN 2224-0039versão impressa ISSN 1684-4904

    Resumo

    YONG, Heming. Op weg na 'n evolusionêre reeks Engelse woordeboekpara-digmas vanuit 'n linguistiese perspektief. Lexikos [online]. 2022, vol.32, n.spe, pp.223-241. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/32-2-1704.

    In hierdie artikel word gepoog om 'n kohe-rente en volledige prentjie te skets van hoe Engelse woordeboekmaak ontwikkel het vanaf argetipe tot preskriptiewe, historiese, deskriptiewe en uiteindelik kognitiewe vorm deur die evolusionêre "draad" van Engelse woordeboeke vanaf hul oorsprong tot die huidige stand vanuit 'n linguistiese perspektief na te spoor. 'n Ge'integreerde reeks Engelse woordeboekparadigmas neem vorm aan en daar word gedemonstreer hoe die Engelse leksikografie deur nalatenskap, vernuwing en self-vervolmaking tot die moderne vorm ontwikkel het.

    Palavras-chave : engelse leksikografie; woordeboekparadigmas; argetipe; LATYNSE TRADISIE; PRESKRIPTIWITEIT; DESKRIPTIWITEIT; DIACHRONISME; KOGNITI-VISME.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )