SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Lexikos

    versão On-line ISSN 2224-0039versão impressa ISSN 1684-4904

    Resumo

    TALJARD, Elsabé  e  PRINSLOO, Danie. Afrikataalwoordeboeke vir kinders - 'n miskende genre. Lexikos [online]. 2019, vol.29, pp.199-223. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/29-1-1518.

    Kinderwoordeboeke speel 'n belangrike rol in die vestiging van 'n woordeboekkultuur en gee toegang tot volgehoue en kundige woordeboekgebruik. Dis is daarom vreemd dat daar min aandag gegee word aan hierdie tipe woordeboeke in akademiese navorsing. In hierdie artikel besin ons oor die ontwerp van twee woordeboekreekse en 'n vrystaande woordeboek, wat almal oënskynlik gemik is op beginnergebruikers van woordeboeke. Ons kyk spesifiek na die belyning van die ontwerp-aspekte van die woordeboeke met die gebruikers se leksikografiese behoeftes. Ons dui aan dat die konseptualisering van kinderwoordeboeke vir sprekers van Afrikatale op grondvlak behoort te begin, en dat 'n Afrosentriese benadering verkieslik is bo 'n Eurosentriese benadering. Laasge-noemde benadering lei dikwels tot 'n mispassing tussen konseptuele verhoudings, en linguistiese vorm en funksie in Afrikataalwoordeboeke.

    Palavras-chave : kinderwoordeboeke; afrikataalwoordeboeke; gebruikers-perspektief; teorie van leksikografiese kommunikasie; afrosentriese benadering tot woordeboekkompilasie; gebruiker se verwysingsraamwerk.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )