SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Lexikos

    versão On-line ISSN 2224-0039versão impressa ISSN 1684-4904

    Resumo

    PTASZNIK, Bartosz  e  LEW, Robert. Nuwereël- en deurloop-hulpmiddels vir gebruiksleiding in gedrukte eentalige woordeboeke vir Engelse leerders. Lexikos [online]. 2019, vol.29, pp.180-198. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/29-1-1517.

    In hierdie artikel word gefokus op gebruiksleidingsinstrumente in gedrukte eentalige woordeboeke vir Engelse leerders. Dit het die beantwoording van ses navorsingsvrae ten doel. Die hoofdoel daarvan is om te ondersoek hoe die plasing van gebruiksleidingsinstrumente in inskrywings - beginnende by 'n nuwe reël versus deurloop - die woordeboekgebruiker se konsultasietyd en akkuraatheid van betekenis-seleksie in inskrywingsnavigasie beïnvloed. Daarbenenewens word daar ook in hierdie artikel gekyk na die effek wat woordsoort (selfstandige naamwoord- versus werkwoordinskrywings) op die konsultasietyd en akkuraatheid van betekenisseleksie het. Vervolgens word die verband tussen die lengte van die inskrywing en die konsultasietyd ondersoek, asook die verband tussen konsulta-sietyd en akkuraatheid van betekenisseleksie.

    Palavras-chave : woordeboek; woordeboekkonsultasie; woordeboektoe-gang; leksikografie; gebruiksleidingsinstrumente; aanwysers; aanwysing; eentalige woordeboeke; aanleerderswoordeboeke; engels; poolse leerders.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )