SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Lexikos

    versão On-line ISSN 2224-0039versão impressa ISSN 1684-4904

    Resumo

    BOZ, Erdogan; BOZKURT, Ferdi  e  DOGRU, Fatih. Korpus-gebaseerde navorsing op terminologie van die Turkse leksikografie (CBRT-TURKLEX). Lexikos [online]. 2018, vol.28, pp.428-439. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/28-1-1472.

    In hierdie artikel word 'n lopende leksikografiese projek bekend gestel. Die Sentrum vir Leksikografie, afgekort tot SÖZMER, is onder die vaandel van die Eskisehir Osmangazi Universiteit tot stand gebring om leksikografiese projekte te ondersteun. SÖZMER het besluit om 'n korpus-gebaseerde Turkse leksikografieprojek te inisieer. Hierdie projek sal die eerste fase vorm van die strewe wat die skep van 'n gespesialiseerde woordeboek vir Turkse leksikografie ten doel het. Die primêre oogmerk van die projek is om 'n elektroniese korpus vir navorsers van die Turkse leksikografie voor te berei. Die sekondêre oogmerk van die projek is om 'n woordelys van Turkse leksikografiese terme te verkry. In hierdie artikel word 'n beskrywing gegee van die proses van dataversameling en die metodologie wat gebruik word vir die bou van 'n gespesialiseerde korpus. 'n Oorsig word gegee van die projekagtergrond, behoeftes, probleme, en die fases van korpusbou.

    Palavras-chave : turkse leksikografie; terminologie; korpuslinguistiek; woordeboek; dataversameling; databasis; termonttrekking.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )