SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Lexikos

    versão On-line ISSN 2224-0039versão impressa ISSN 1684-4904

    Resumo

    BOSCH, Sonja E.  e  PRETORIUS, Laurette. 'n Rekenaarmatige benadering tot Zoeloe werkwoordmorfologie binne die konteks van leksikale semantiek. Lexikos [online]. 2017, vol.27, pp.152-182. ISSN 2224-0039.

    Die sentrale navorsingsvraag wat in hierdie artikel onder die loep kom, is: Hoe kan ZulMorph, 'n eindige toestand morfologiese ontleder vir Zoeloe, gebruik word om waarde toe te voeg tot Zoeloe leksikale semantiek, met spesifieke verwysing na Zoeloe werkwoorde? Die werkwoord is die mees komplekse woordkategorie in Zoeloe. As gevolg van die agglutinerende aard van Zoeloe morfologie kan net beperkte inligting sonder die ondersteuning van voldoende betroubare rekenaarmatige morfologiese analise uit lopende Zoeloe teks onttrek word. Die morfologiese inligting stel essensiële betekenisse van, onder andere, werkwoorde, bloot. In hierdie artikel beskryf ons 'n korpusgebaseerde benadering om die Engelse betekenis aan uitgebreide werkwoordwortels van Zoeloe toe te ken en sodoende ZulMorph as leksikale kennisbasis uit te brei.

    Palavras-chave : zoeloe werkwoordmorfologie; werkwoorduitbreidings; LEKSIKALE SEMANTIEK; REKENAARMATIGE MORFOLOGIESE ANALISE; ZULMORPH; ZOELOE LEKSIKALE KENNISBASIS; BITEKS.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )