SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.38 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Literator (Potchefstroom. Online)

    versão On-line ISSN 2219-8237versão impressa ISSN 0258-2279

    Literator vol.38 no.1 Mafikeng  2017

    https://doi.org/10.4102/lit.v38i1.1441 

    CORRECTION

     

    Corrigendum: Reisverslag in twee stemme en agt gedigte

     

     

    Carina van der Walt; Emma Crebolder

    Private Practice, the Netherlands

    Correspondence

     

     

    Die gepubliseerde artikel maak verkeerdelik melding dat Christo Coetzee 'se styl het dieselfde "broeierigheid" en soms seksuele blatantheid wat van die Brasiliaanse oubasie Drummond de Andrade tussen sy tagtigste en sy vyf-en-tagtigste lewensjaar 'n besondere vitale digterlike ster gemaak het' (bl. 4) waar dit na Christo van Staden moes verwys.

    Die outeurs vra omverskoning dat hule Christo van Staden se van, per abuis as Coetzee aangedui het.

    Die paragraaf op bl. 4 word dus verwang en moet lees:

    'Ek maak onder andere kennis met Corné Coetzee, wie se digstyl vir beide my én Emma baie aan ons gesamentlike Nederlandse digtersvriendin Kreek Daey Ouwens herinner. Wanneer verskyn haar debuutbundel? Christo van Staden se styl het dieselfde "broeierigheid" en soms seksuele blatantheid wat van die Brasiliaanse oubasie Drummond de Andrade tussen sy tagtigste en sy vyf-en-tagtigste lewensjaar 'n besondere vitale digterlike ster gemaak het. Ook René Bohnen, Hans Pienaar en Jo Prins se gedigte het ons in Melville verras. Inderdaad, "zeer divers".'

     

     

    Correspondence:
    Carina van der Walt
    carina.vanderwalt@gmail.com

    Published: 31 Aug. 2017

     

     

    Note: Doi of original article: https://doi.org/10.4102/lit.v38i1.1370