SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 número1The link between poverty and malnutrition: A South African perspective índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Health SA Gesondheid (Online)

    versão On-line ISSN 2071-9736versão impressa ISSN 1025-9848

    Resumo

    SEROALO, Kenetsoe B.; DU PLESSIS, Emmerentia; KOEN, Magdalena P.  e  KOEN, Vicki. A critical synthesis of interventions to reduce stigma attached to mental illness. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2014, vol.19, n.1, pp.1-10. ISSN 2071-9736.  https://doi.org/10.4102/HSAG.V19I1.800.

    AGTERGROND: Ingrypings is ontwikkel en geïmplementeer om die stigma verbonde aan geestesongesteldhede te verminder. Die persone wat aan geestesongesteldhede ly, ondervind egter steeds dat daar 'n stigma aan hulle kleef DOELSTELLINGS: Die doel van die studie was om die beste beskikbare voorbeelde van intervensies om stigmatisering van geestesongesteldhede te verminder, krities saam te vat METODE: 'n Verkennende en beskrywende navorsingsontwerp is gevolg om primêre studies te identifiseer. 'n Sistematiese oorsig is gekies as metode om primêre studies te identifiseer om die volgende navorsingsvraag te beantwoord: Wat is die beste beskikbare voorbeelde van ingrypings om die stigma verbonde aan geestesongesteldhede te verminder? 'n Ondersoek is gedoen op 'n uitgesoekte elektroniese databasis RESULTATE: Tydens die keuring van studies is 17 studies geïdentifiseer (n = 17) as bewyslewering en wat die navorsingsvraag beantwoord. Die volgende instrumente is gebruik: 'Critical Appraisal Skills Programme', 'John Hopkins Nursing Evidence-Based Practice', 'Research Evidence Appraisal Tool and Evidence Analysis Manual', en 'Academy of Nutrition and Dietetics' GEVOLGTREKKING: Die studie is aan die Nagraadse Onderrig- en Navorsingskomitee van die Skool van Verpleegkunde van die Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit, voorgelê vir goedkeuring. Aanbevelings is geformuleer vir die verpleegpraktyk, verpleegonderrig en navorsing

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )