SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.18 número1The link between poverty and malnutrition: A South African perspective índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Health SA Gesondheid (Online)

    versão On-line ISSN 2071-9736versão impressa ISSN 1025-9848

    Resumo

    RISENGA, Patrone R.; DAVHANA-MASELESELE, Mashudu  e  OBI, Chikwelu L.. Vrywillige berading en toetsing van jong volwassenes in die Limpopo Provinsie - die persepsie van beraders. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2013, vol.18, n.1, pp.1-11. ISSN 2071-9736.

    Berading- en toestingsdienste vir HIV is lankal reeds 'n geintegreerde deel van die voorkoming en versorgingsprogramme van HIV in ontwikkelde lande en dit is bewys dat dit 'n koste-effektieve manier is om gevaarlike gedrag te verminder. Dit is dus belangrik om die persepsies van vrywillige berading en toesting deur beraders ten opsigte van die gebruik van beraders onder jong volwassenes, te staaf. Die doel van hierdie studie was om die persepsies van hierdie beraders wat met jong volwassenes in die Vhembe distrik, Limpopo provinsie, werk, te beskryf. Twee temas het uit die bevindinge te voorskyn gekom, naamlik: dat die programme ontoeganglik vir jong mense is, en dat daar moontlike probleme is wat op die doeltreffenheid van die programme inslaan. Die bevindinge van hiedie studie behoort 'n bydrae te maak tot die vermindering van HIV deur die vrywillige berading en toesting by jong mense aan te beveel.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )