SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.18 número1A model for incorporating specialist nurse education into a university context. Part 1: Methodological perspectivesDepth of poverty in an informal settlement in the Vaal region, South Africa índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Health SA Gesondheid (Online)

    versão On-line ISSN 2071-9736versão impressa ISSN 1025-9848

    Resumo

    BAGRAIM, Jeffrey J.. Commitment and the emigration intentions of South African professional nurses. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2013, vol.18, n.1, pp.1-7. ISSN 2071-9736.

    Die emigrasie van verpleegkundiges uit Suid-Afrika vererger die krisis in die verskaffing van gesondheidsorgdienste in die land. 'n Beskrywende, kwantitatiewe ontwerp is gebruik om die verwantskap tussen werknemertoewyding en die voorneme om te emigreer te ondersoek. Meer as 400 verpleegsters (N = 419) wat in openbare tersiêre hospitale in die Wes-Kaap werk, het op die vraelys gereageer. Drie fokusareas van toewyding (organisatories, professioneel en nasionaal) is gemeet, maar net nasionale toewyding het daartoe bygedra om emigrasievoorneme te voorspel (beta = -0.0525, p < 0.0001). Die implikasies van hierdie resultate word bespreek.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )