SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    SA Journal of Industrial Psychology

    versão On-line ISSN 2071-0763versão impressa ISSN 0258-5200

    Resumo

    PIENAAR, Cobus  e  VAN ZYL, Ebben S. Werkstresverskille tussen wit en swart middelvlakbestuurspersoneel. SA j. ind. Psychol. [online]. 2008, vol.34, n.3, pp.60-67. ISSN 2071-0763.

    Die doel van die studie waarop hierdie artikel gebaseer is, was om ondersoek in te stel na die verskille in werkstres tussen wit en swart middelvlakbestuurspersoneel in 'n Suid-Afrikaanse diensorganisasie. Uit vorige navorsing oor stres blyk dit dat werkstres en sielkundige uitbranding aan die toeneem is. Veranderinge binne veral die Suid-Afrikaanse politieke en ekonomiese arena het daartoe bygedra dat Suid-Afrikaanse diensorganisasies genoodsaak word om meer swart bestuurders in diens te neem. Uit die resultate blyk dit dat die swart groep statisties beduidend hoër tellings as die wit groep op stresfaktore behaal het. Op grond van bogenoemde resultate, is enkele aanbevelings gemaak.

    Palavras-chave : werkstres; stres; wit en swart middelvlakbestuurspersoneel.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )